Vind die perfekte onderwyser vir jou kind. Alle onderwysers is gekwalifiseerd en ervare in Afrikaans onderrig.
Afrikaans Onderwyseres
Ervare Afrikaans tutor
Ervare Afrikaanse onderwyseres
REEDS 38 JAAR IN DIENS VAN ONS TAAL
Ervare Onderwyseres
Onderwys student
Ervare Afrikaanse tutor vir hoërskool en laerskool leerders
Ervare Afrikaanse en Engelse onderwyseres met meer as 10 jaar ondervinding
Gekwalifiseerde Tale onderwyseres met 'n B. Ed graad en 16 jaar ondervinding.
Hoogs ervare tale onderwyseres, 29 jaar ervaring.
Passievolle grondslagfase onderwyseres
Ervare Afrikaanse Onderwyser tot Ouderdom 18
Ervare Afrikaanse onderwyser
Toets profile
Be dd Gekwalifiseerde Onderwyseres
Ervare onderwyseres met uitgebreide ervaring in die begeleiding en ondersteuning van leerders met leeruitdagings.
Grade 1to 5 experienced teacher in English, Afrikaans and Mathematics
Ervare Privaat Tutor (TEFL/TESOL):12+ jaar ondervinding & Honneursgrade in Afrikaans & Sielkunde (RAU/UJ)
Ek is ’n Suid-Afrikaanse onderwyser met Afrikaans as my huistaal en verskeie jare se ondervinding in Afrikaans-onderrig op laevlak.
Ek is Lynette du Plessis, 'n ervare onderwyseres in Afrikaans en Engels vir laer- en hoërskoolleerlinge in S.A., sowel as Engels in Abu Dhabi.
Afrikaanse Juffie met n passie vir leer
Ervare Afrikaanse onderwyseres wat mal is oor Afrikaans
Afrikaanse Juffrou wat jou dag sal maak
Kleuterskool prinsipaal/onderwyser
Ervare Afrikaanse en Engelse onderwyser.
Entoesiastiese linguis mal oor enigiets wat met tale te doen het, baie lief vir kinders en ywerige onderwyser
Ervare onderwyser. Jare ondervinding van onderwys: musiek [alle grade] en Engels [Graad 8 - 12}
Met hart en roeping: My reis as grondslagfase-onderwyseres en ma
Ervare Grondslagfase Onderwyseres asook Intermediêre fase ondervinding
Ervare Afrikaans Onderwyseres