Ervare onderwyser. Jare ondervinding van onderwys: musiek [alle grade] en Engels [Graad 8 - 12}
Afrikaanssprekend met 'n BA in Afrikaans en Engels. Tans afgetree, maar gee nog privaat musieklesse.
Nog geen resensies nie
Betaal per individuele les
Betaal per week
RecruitZA neem 15% kommissie