Ervare Grondslagfase Onderwyseres asook Intermediêre fase ondervinding
Ek is ’n toegewyde onderwyseres wat lief is vir Afrikaans en kinders se leer. Ek help hulle om selfvertroue te bou en die taal met vreugde te gebruik, selfs oor afstand. My aanlyn klasse is interaktief en pret. Ek gebruik stories, speletjies en kreatiewe aktiwiteite om lees, skryf en praat in Afrikaans maklik en betekenisvol te maak. Elke kind kry aandag op hul eie tempo. Ouers kan van my verwag dat ek ’n veilige en vriendelike aanlyn leeromgewing bied, terugvoer oor vordering gee, en kinders help om selfvertroue en liefde vir Afrikaans te ontwikkel.
B.Ed Grondslagfase
Aros • 2025
Nog geen resensies nie