Ervare onderwyseres vir 19 jaar in Grondslagfase. Meer as 13 jaar vir graad 1 en 3 jaar ervaring by graad 2.
Ek verstaan die beginsels van onderrig. Die fondasie van lees en skryf. In beide tale (Afrikaans en Engels).
Nog geen resensies nie
Betaal per individuele les
Betaal per week
Beste waarde
RecruitZA neem 15% kommissie