Afrikaanse Juffrou wat jou dag sal maak
Ek is ’n toegewyde en passievolle onderwyser wat ’n veilige, positiewe leeromgewing skep waar elke leerder kan groei. Ek bied goed beplande, CAPS-belynde lesse aan en gee gereelde terugvoer oor vordering. My doel is om selfvertroue, dissipline en ’n liefde vir leer in elke kind te ontwikkel.
Nog geen resensies nie
Betaal per individuele les
Betaal per week
Beste waarde
RecruitZA neem 15% kommissie