Afrikaanse FAL juffrou met 10 jaar ondervinding.
My naam is Natasha, ek is 30 jaar oud en werk tans vir n Suid-Afrikaanse aanlyn skool. Ek gee vir die laaste 10 jaar skool vir leerders van Graad 4 tot 12, maar my fokus was nog altyd die FET fase. Afrikaans moet lekker wees, en dit is presies wat ek met my lesse wil bereik. Afrikaans leer gaan oor meer as net reëls, dit gaan oor ʼn fantastiese kultuur waarop ons trots kan wees en waarop ons kan voort bou!
Nog geen resensies nie