Ervare Afrikaanse onderwyseres wat mal is oor Afrikaans
Ek is lief vir kinders. Ek hou al 24 jaar skool. Het Grondslagfase gestudeer.
Om in Afrikaans te kan lees en om boodskappe te kan tik in Afrikaans
Nog geen resensies nie
Betaal per individuele les
RecruitZA neem 15% kommissie